Wennommers van die Lions Advent-kalender
Die Lions Klub Alte Feste het vanjaar weer sy Advent-kalender uitgegee waarmee groot pryse gewen kan word. Elke kalender het sy eie nommers en wenners kan direk met die skenker in verbinding tree. Die name en kontaknommers is agter op die kalender.
Die wennommers vir Saterdag 23 Desember is A: 1660; B: 1395; C: 663, 1713; D: 1639, 1011, 357 en vir Sondag 24 Desember is A: 1532; B: 1583; C: 606.
Die wennommers vir Saterdag 23 Desember is A: 1660; B: 1395; C: 663, 1713; D: 1639, 1011, 357 en vir Sondag 24 Desember is A: 1532; B: 1583; C: 606.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie