Wennommers van Lions Advent-kalender
Wennommers van Lions Advent-kalender

Wennommers van Lions Advent-kalender

Tanja Bause
Die Lions Klub Alte Feste het weer vanjaar sy Advent-­kalender uitgegee waarmee groot pryse gewen kan word.

Elke kalender het sy eie nommer en wenners kan direk met die skenker in ­verbinding tree. Die name en ­kontaknommers is agter op die kalender.

Die wennommers vir vandag is A: 163; B: 583; C: 1624; D: 1883.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer