Werkers betoog vir beter voordele
Gemaskerde werkers neem deel aan 'n Werkersdag-betoging in Jakarta, Indonesië, om druk op die regering uit te oefen vir die verhoging van die minimum loon, 'n verbod op uitkontrakteringspraktyke, gratis gesondheidsdienste en beter werksomstandighede. Soortgelyke betogings het gister ook in ander lande plaasgevind. Foto Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie