• Tuisblad
  • Sake
  • Werkers staak by Swakop Uranium se Husab-myn
Werkers staak by Swakop Uranium se Husab-myn
Werkers staak by Swakop Uranium se Husab-myn

Werkers staak by Swakop Uranium se Husab-myn

Ronelle Rademeyer
Ongelukkigheid oor veiligheid en loononderhandelinge onder werkers by Swakop Uranium se Husab-myn, is glo die rede vir 'n staking vandag by dié uraanmyn naby Swakopmund.
Die politieke aktivis Dimbulukeni Nauyoma het foto's getwiet wat wys hoe werkers vroegoggend by dié myn saamdrom.
Hou Facebook dop vir meer oor hierdie brekende storie.

Foto: Facebook/Nduduza Dlamini

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer