Wernhil Park word vergroot
Broll Namibia, 'n filiaal van die Ohlthaver & List (O&L) Groep, het vandag (Maandag) die konstruksie van die vierde fase van Wernhil Park Shopping Centre met 'n sooispit-seremonie in die hoofstad afgeskop.
Die uitbreiding van die winkelsentrum sal teen die middel van 2019 voltooi wees en behels volgens die besturende direkteur van Broll Namibia, mnr. Marco Wenk, nuwe kleinhandel-vloerruimte van meer as 55 000 vierkante meter.
Die vergroting van die inkoopsentrum om plek te maak vir 'n veeltal nuwe winkels en eetplekke, sal meer as N$450 miljoen kos.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie