Nuusblad 30 Januarie - Jurie Viljoen, "Iets skeel op vaal Otjiwarongo". Antwoord – poor management van die munisipaliteit se kant! Strate is vol pot holes, toegegroei en vol sand en vuilgoed. Indien gate nog herstel word, los werkers die teersakke en stukke net daar. Daar is geen verfstrepe om parkeerplekke in dorp aan te dui nie? Miskien moet dorpenaars stop om rates and taxes op rekenings te betaal tot diens gelewer word. Otjiwarongo was nog nooit so vuil of verwaarloos nie. Sies!!!
Mr. Katiti, doen asseblief weer gereelde patrollies vir hierdie "grondpad"-drywers sonder rybewyse wat só mors op hierdie "rooi" paaie van Groot-Aub. Groot asseblief, voor ons kindertjies raakgery word.
Mense, sorg dat jul genoeg koeksoda in jul huise het en dat jou gesin elk ’n teelepel vol inkry per dag. Dit maak jou liggaam alkalies en dus nie vatbaar vir nuwe kiem van China. Dit groei op die suur in jou liggaam. Nou net boodskap van Pretoria-hospitaal gekry dat virus daar is en koeksoda red mense.
Ons was vir twee dae in Windhoek vanaf die platteland en het navraag gedoen oor die beskikbaarheid van "surgical masks". Groot was die skok om agter te kom dat alle maskers uitverkoop was. Weet Windhoekers iets wat ons gewone platties nie weet nie? Of is hulle maar net meer paraat? Die coronavirus is óp ons?
I just want to say thank you to the new lady at PK de Villiers Secondary School, the secretary. Thank you for your service. Always kind and happy to assist.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie