WhatsApp 1 Maart 2021
Agbare Kawana, kan die heer asb. Lüderitz besoek en aan alle kreefbooteienaars verduidelik wat was sy rasionaal dat hy aan geen booteienaar in Lüderitz ‘n kwota toeken nie. Inteendeel gee hy byna alle kwotas aan mense in Windhoek en die Noorde. Dit is seker erger as Fishrot. Koop bote vir diegene waarvoor jy so kwotas uitdeel, so kan dit nie aangaan nie. Geen Buchter het in 30 jaar ‘n plot of plaas gekry nie, nou kom jy hon. en gee ons die finale knou, erger as Esau. Regtig betreurenswaardig.
Brand in Katima Mulilo. Dis darem ‘n skande! So ‘n mooi boomryk dorp met die mooi rivier en die stadsraad kan nie instandhouding handhaaf nie. Onbekwame mense moet eens en vir altyd uitgehaal word. Stel mense aan wat wil werk en iets weet van dorpsbestuur.
Waarom is die Namibiese regering so stil oor ons land se Covid-19-entstof? In die res van die wêreld is miljoene mense reeds gevaksineer, maar Namibië sit vas aan die slaap. Of wag ons vir “skenkings”?
Those who oppose Air Namibia's liquidation must come up with (a) the bailout money and (b) a new operational business model. The saying "talk is cheap" is so true. Put the money where your mouth is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie