WhatsApp 11 Februarie 2022
Ek is moedeloos met toetsbeamptes vir motorlisensies. Kry hulle nie almal dieselfde opleiding nie? Op Swakop het my seun die vorige dag sy afspraak gaan maak vir Donderdag die 10de Februarie. Niemand het vir hom gesê sy motor mag nie sensors op hê nie. Windhoek en Rehoboth het nie 'n probleem daarmee. Ons het dat 'n motorhawe dit afhaal en toe werk die agterligte nie, want hulle is op dieselfde fuse. Toe mag hy nie uitpasseer nie nie. Toe ons vir die beampgte vra hoe nou gemaak, was sy antwoord dit is ons probleem. Nou hoe nou gemaak? Alle outomatiese motors kom daarmee uit. Ons het gaan hulp vra by iemand anders maar ook hy was geensins behulpsaam nie. Die kind ken nie rat-motors nie, so hoe nou gemaak? So mors hulle ons geld met nonsens. Kan iemand vir ons 'n oplossing gee vir sulke twak. - Marietjie
Can't the people of Namibia try and buy the 10% shares from Namcor? Why must foreigners own all our land? We want it back to save and preserve the little resources we have left! - Doreen
Can't the people of Namibia try and buy the 10% shares from Namcor? Why must foreigners own all our land? We want it back to save and preserve the little resources we have left! - Doreen
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie