WhatsApp 12 April 2021
Just wanted to say we took the Indian vaccine Covishield this (last) week. We have another good one from China called Sinovac for the younger ones. Good effect on my physique and feel good now. From a person with many comorbidities. Power of democracy. Freedom of choice.
N.a.v. die berig oor afleggings by Meatco: Dis baie duidelik wat die strategie is - raak ontslae van sekere mense. My raad aan die LPO is dat die produsente hul eie korporasie moet stig onafhanklik van die staat. Meatco sal in elk geval nie meer baie lank bestaan nie.
Job Amupanda, praat met jou mense, ons is op en moeg vir die municipality en hul geldvretery. Ons wil ons erwe ontvang. Ons huur al meer as 15 jaar hier in Otjomuise 7de en 8ste Laan. Die municipality het vir ons belowe ons gaan die erwe kry na 7 jaar. Nou sit en eet hul nog net ons geld. Ons is moeg, rêrig, Dis korrupsie die en ons wil nie dinge in ons hande vat nie. Job, asb., maak ‘n plan.
Direkteur van onderwys, //Kharasstreek, wees so goed en kyk dringend na Bethanie Primêre Hostel. 09.04.21 was daar geen pap nie; net een sny brood en 31.03.21 geen brood. Kos was baie swak voorberei. Leerlinge kry swart en bitter koffie terwyl melk en suiker voorsien word en leerlinge moet hulle blokke skoonmaak terwyl daar skoonmakers is. Dankie. - Ouer

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie