WhatsApp 12 November 2020
WhatsApp 12 November 2020

WhatsApp 12 November 2020

Dani Booysen
Sjoe… Maar kyk, persone in posisies spreek darem wille goed uit! Eers die uwe president en nou weer die uwe Shalli. Sal dink in daai posisies moet mense nie sulke goed uitspreek nie. Plaas ‘n wag voor jul monde.

Waarom word die straat voor die Robert Mugabe-kliniek nie bedags oopgemaak sodra die Covid-toetse klaar is nie? Selfs naweke wanneer niemand getoets word, bly die straat toe. CoW het nooit kennis gegee dat die pad permanent toegemaak word nie.

Hierdie brief/rekening is op 22.10 gepos en was op 9.11.20 in die posbus in Klein Windhoek. 18 dae vir pos in Windhoek? Dis seker ook corona se skuld. Diens, diens, diens!

Dankie dat iemand begin praat van die N$12,00 vir elke N$500 se OTM-fooie. Dis gruwelooslik. Verwag hulle nou ek moet vir elke brood wat ek koop swipe of wat is hulle doel daarmee?

I would like to know why students from Namibia College of Open Learning (Namcol) can not benefit from the laptop and internet device initiative. Are they not studying like other students? Isn't it supposed to be allocated to assist students during the difficult time of the pandemic? Why is it that neither Namcol or NSFAF can give answers? Are we the Namcol students less privileged or what? Isn't the government paying half and the student the other half? We want answers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!