WhatsApp 14 Augustus 2020
WhatsApp 14 Augustus 2020

WhatsApp 14 Augustus 2020

Dani Booysen
So die hele Namibië is in fase 3 - en daar word net aan comrades dankie gesê vir hul effort. Dit het tyd geword dat die regerende party, as hulle dit nog is, end kry met hulle rassismepraatjies. As hulle dan sogenaamd geworry is oor Namibië se inwoners – dink hieraan: Covid worry nie oor jou ras, geloof, kleur, status, waar jy bly of wie jy is nie. Jou dag sal kom – met of sonder Covid. Kry die Fishrot-geld nou terug en koop immunisering by julle big pals die Russe. Maar dan raak big bosses se sakke leeg.

Mnr. Adrie Basson, eienaar van plaas Venteda in Omahekestreek, jy is ‘n man 1 000. Nie alle plaasboere het ‘n hart soos joue nie. Ek bid lat die Here jou seën. Jy sorg vir ‘n klomp siele op jou plaas en ry ook nie verby iemand wat haak langs die pad nie. God sal na jou omsien net soos jy omsien na ander. Baie dankie, mnr. Basson.

Drinking at carwash places is now excessively high, am not sure about other towns but in Mariental it’s now getting out of hand. You don’t see a lot of people in bars as it was before, you wil find a lot of people at the carwashes drinking heavily and making noise until wat ever time they want. Bars have been given times to operate why can’t they do the same for carwash places because it’s no longer used for the right purpose to wash cars. Besides, people buy alcohol backdoors after hours and what better way to go drink than at the carwash while ur car is being washed. Only the car owner can take the car to the carwash or send one trusted person with a valid Namibian driver’s lisence, we don’t need to come with the hole crew just to wash one car. I am urging the Mariental police to please look into this matter. Take strict measures Fridays to Sundays and check the carwash premises and u will see wat I am talking about. Corona is real and we can only over come it if we stand together.

“Thirty years ago the City of Windhoek was one of the most financially sustainable municipalities in the world, while providing good services at very reasonable rates” (Namibian newspaper, SMS section, 11 August 2020). Let the truth be told, well said. Corruption has destroyed our well managed institutions, all of them, within 30 years of independence.

Let every region give its tenders to those in the region. Every move can't be seen as tribalism or racism. Should the so called elite tribe always play the tribal card when they can't get their way?

Die lui, onetiese en onprofessionele verpleegsters/verpleërs wat van die staatshospitale en veral Katutura-hospitaal af na die private hospitale kom, moet asseblief hul traak-my-nie-sleepvoet-lyfwegsteek-houding daar agterlos en asseblief nie die goeie verpleegpersoneel by private hospitale met hul houdings kom aansteek nie, groot asseblief. Mens kry darem nog goeie diens by privaat gesondheidsinstellings, maar ek was baie onlangs by 'n privaat hospitaal wat my so herinner aan ons staatsgeriewe. Maak vroeg reg asseblief. Moenie dat die vrot appels van êrens goeie personeel kom aansteek nie.

Why does the WHO nor Governments not dish out Vitamin C and Zink to the people. Vitamin D is also important, but we have that naturally from our sun. Sit 30 minutes in the sun every day. The other vitamins will push your immune system and is not so expensive. This could have been done months ago. Why did the WHO not support this right from the beginning?

Enigiemand wat ‘n Oticon-gehoorapparaat vir die linkeroor in Eros-inkoopsentrum opgetel het, skakel asb. vir Rosa by 081 214 2331. Baie dankie.

Eerstens wil ek baie dankie sê aan die Republikein vir die platform. Ek wil asb. hulp vra van my medelandsburgers om my by te staan in die moelike tyd. Ek soek skenkings in die vorm van hand- en elektriese gereedskap wat nie meer gebruik word nie of wat net rond lê. Ek wil dit gebruik om verskillende items te maak om my besig te hou en daardeur ‘n inkomste te skep in die moeilike tyd. Ek sal dit hoogstens waardeer. Kontak Victor Coetzee op 081 272 4800.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!