WhatsApp 14 Junie 2021
WhatsApp 14 Junie 2021

WhatsApp 14 Junie 2021

Dani Booysen
Home Affairs o Home Affairs mense wat in Noordelike Industrie sit? Niemand werk daar, ry vorder niks (selfs nie eers as jy met n gipsbeen en krukke staan). Ja, dit is ‘n noodgeval. Binne sluip hulle rond en eet onrbyt. Na 2 ure, wat niemand gehelp is, maar weer gery. Kan daar dan nie van die jong gegradueerdes wat wil werk aangestel word? Hierdie amptenare het geensins lus vir werk. Waar kla ons? Klink nie juis of die ministerie betrokke wil raak. Eet jou ontbyt asb. voor jy werk toe gaan en werk jou warm. Kantoorure is veronderstel om 8 vm te begin. Raai wie betaal hierdie hopeloses se salarisse?

Aan die dokter wat gekant is teen Ivermektien (Republikein van 09 Junie): Hoeveel van jou pasiënte is dood sonder die middle? Jy weet die motto is vroeg en aggressief. Mense kom dikwels laat by die dokter aan. Jy gee seker ook nog Remdesivir in ICU vir mense waar die virus reeds natuurlik dood is en teen watter koste?

Het God die wetenskaplikes die slaappil Thaledomide vir swanger vroue in die jare 1960's laat ontwikkel sodat duisende babas wêreldwyd gebrekkig gebore word?

Of FactorVIII (Bayer) in 1980 wat opsetlik met die HIV-virus besmet is, wat dan duisende mense wêreldwyd besmet en gedood het?

Of Vioxx 1999 (Merck) wat verantwoordelik was vir 55 000 sterftes in Amerika?

Of die verpligte antraks-vaccine wat vir die soldate gegee was tydens die Gulf War met nare gevolge?

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer