WhatsApp 16 April 2021
WhatsApp 16 April 2021

WhatsApp 16 April 2021

Dani Booysen
Mens wonder watter ander voorregte die Fishrot-beskuldigdes ontvang. Met daardie selfone het hulle alreeds al hul bates geskuif of daarvan ontslae geraak. Daar gaan niks oor wees waarop die staat beslag sal kan lê nie. Maar dit was seker die plan, of hoe? Hulle kry dalk vergunnings in die tronk om hul monde te hou?



Lang gras en groen doringbosse lyk baie mooi in die veld, maar nié op ons sypaadjies nie. Gee die werk­loses werk, al is dit net vir een dag, en laat iemand jou sypaadjie skoonmaak. Ons dorpe en stede lyk tans heeltemal onversorgd en verwaarloos. Ons kán 'n verskil maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!