WhatsApp 16 Desember 2021
WhatsApp 16 Desember 2021

WhatsApp 16 Desember 2021

Dani Booysen
Lesers van 14 Desember se briewe. Dankie aan Anonymous vir "Some of us are getting annoyed ". Inderdaad het die Namibiërs toe meer geleer by hul mede Covid-"kryers" en raat uitgedeel aan mekaar wat gewerk het, vir die wat gelukkig was. Inderdaad Anonymous, hoekom word ons voor 'n keuse gestel om die "Covid waiver" te teken, d.w.s. hul erken ons het 'n keuse in ons demokrasie. Inderdaad, van wanneer af is eerstewêreldlande so besorg oor Namibiërs om tog asb. net hul medikasie teen die "dodelike" griep te neem? +-80% van die Namibiese populasie is mos die meerderheidstem in ons demokrasie wat dit nie wil neem. Meneer die president, ek ruik die Covidrot! Namibia Penduka.

Kommentaar

Republikein 2024-10-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Loading... #N/A Loading...