WhatsApp 16 Maart 2021
WhatsApp 16 Maart 2021

WhatsApp 16 Maart 2021

Dani Booysen
In Kenya word vanaf 18 Maart vir 4 weke European golf tournament gespeel! Die patetisie Namibiese regering kan egter nie toerisme na Namibië terugbring nie. 'n Vraag: hulle kan seker te min of niks by toerisme "privatiseer" nie? Daaroor moet byna 300 duisend werkers en hulle families suffer. Absoluut currupt en pateties. Gee Namibië vir die Chinese, dan sal dit dalk beter gaan – daai mense het meer savvy.



Help ons asb. Namibië sit met die nuwe SA variant. Die AstraZeneca-entstof is nié geskik daarvoor nie. SA het juis hulle entstof teruggestuur na die AU vir verspreiding na ander lande en Johnson & Johnson se entstof aangekoop. Ons geagte regering vermors weereens geld op die verkeerde spuite. AstraZeneca bied nie genoeg beskerming nie. Die Chinese spuite, sowel as die Russiese spuite, is ook nie effektief genoeg vir ons variant nie. Die Sinopharm-entstof van China is nie eens deur al drie fases en goedgekeur vir ons doeleindes nie. Skrik wakker, minister Shangula, nie almal gaan julle inligting sommer net aanvaar nie. Skakel asb. met prof. Glenda Gray van SA en kry die regte inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!