Dis hoog tyd dat die NBTA (Namibian Bus and Taxi Association) die pryse bekend maak aan die publiek van die taxi, want dit is buitensporig wat ons ligkleuriges gecharge word. Terwyl jy met jou eie oë sien hoedat taxidrywers lede van hulle ras minder charge. Ons is nou al amper vir die vyfde keer aangerand, terwyl ek met my maandoue baba staan. Net omdat ek vanaf Sentraal Hospitaal tot by Grove se taxi-rank die standaard N$20 wou betaal. Wat maak City Police ook i.v.m. pirate taxi's? Trek julle sokkies op en doen waarvoor julle betaal word, voordat ons beseer word deur hierdie patetiese elemente. Genoeg is genoeg!
4 Januarie 2018 – 58 grade: Bloedwarm in Rosh Pinah vandag. Gemeet by RPZC (Rosh Pinah Zinc Corporation). – Coleman drawer, Q Beukes
4 Januarie 2018 – 58 grade: Bloedwarm in Rosh Pinah vandag. Gemeet by RPZC (Rosh Pinah Zinc Corporation). – Coleman drawer, Q Beukes
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie