WhatsApp 17
WhatsApp 17

WhatsApp 17

Dani Booysen
Die swakste span werkers is Keetmanshoop-munisipaliteit se span verantwoordelik vir die oopmaak van dreine. Mens begin Maandagoggend 08:00 bel en rapporteer jou probleem. As jy dalk een van die weinig gelukkiges is, sal jou drein, ná die 20ste oproep, Saterdagaand skemerdonker dalk oopgemaak word. Werk die mense net as hulle oortydbetaling kry? - Ina Steyn



Mnr. Walters en mev. Horn kan net so 'n jaar by Rhb se onderhoudskantore gesit word. Sekere sake kom jare aan hoe kan jy nie weet wanneer warrants of arrests moet uitgereik word nie? Manne is agter met onderhoud en gaan onderhandel daar. Dis jaar in en uit dieselfde storie, dis hoekom Rhb dinge so lyk. Jy het al tot by Regional Court gegaan plus prokureurs gekry. Dis in die mode nou om net kinders te maak en sekere mans te laat wegkom.



Raad vir krampe in bene en voete: Maak 'n teelepel suiker en 'n halwe teelepel sout in 'n glas water aan en drink. Regtig, dit werk.



Krampe in voete en bene is die gevolg van 'n tekort aan sout. U kan 'n pilletjie kry daarvoor by enige apteek. Of sluk so af en toe 'n bietjie sout/ook in die kos. Dit help baie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!