WhatsApp 18 Augustus 2021
WhatsApp 18 Augustus 2021

WhatsApp 18 Augustus 2021

Dani Booysen
Melkboere: As ons die plaaslike produsente teen invoere beskerm, wie gaan meer betaal? Ons eie Namibiese verbruikers. - Johan, Avis, Windhoek

Dis met groot hartseer en teleurstelling dat jy oplet hoe arrogant en lelik predikante onder mekaar kan wees. Wat het van hul nederigheid geword? Is dit omdat hulle die ruik van geld gekry het? Gedink die maniere is net in politici. My skok. Nou verstaan ek hoekom ons wêreld kerkloos en heidens word. En ons gebede nie meer hemelwaarts. Want die leiers het verduiwels; is nie meer rolmodelle. Wat nog?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!