WhatsApp 18 Junie 2021
Morning, no vaccine at Mediclinic Swakopmund, have to go to State Hospital, open only between 8-3pm, heard they are only doing 50 people per day. Really? And Ministry of Health is satisfied with the vaccination process?
In verband met die krisis met die toename in Covid-gevalle: Invermectin werk. Indien dokters versuim om dit voor te skryf, het hulle bloed op hulle hande.
Mens verstaan glad nie die ministerie en GRN dat hulle die Ivermectin en ander reeds gebruik afskiet nie. Het hul al die terugvoer gesien wat mense gee wat dit reeds gebruik vanaf 1ste korona begin het? O.a. dokters ook. In SA is dit wettig gemaak omdat dit reeds soveel mense gehelp het ... en steeds help. Gee 1 rede hoekom dit afgeskiet word. Betwyfel liewer ander goed wat nie werk nie. Regtig!
Namibië, geliefdes, dis met baie hartseer dat ons nou so baie jare van independence sit waar ons vandag sit. Ek wil die gemeenskap vra: as julle rondom julle kyk, raak julle nie bang vir wat julle sien nie. Die regering is ‘n flop, gesondheid is ’n flop, opvoeding is ‘n flop. Ons as die gemeenskap moet nou rêrig ingryp en ‘n verskil maak. Ons kinders, ons ouers vergaan. Staan op en maak ‘n verskil. Ons het baie verbergde talente. Staan op en maak jou straat ‘n beter plek, pleit ek. – ACB

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie