Ek wil tog net graag weet. Hoe is dit moontlik dat daar nog mense in die verpleegsterstehuis by die staatshospitaal bly met kinders? Daardie gebou val inmekaar.
Ek dink skole is baie belangriker op die voorblad as gay stories. Besoek maar skole in Zambezi, kyk na die geboue, toilette, hoeveel meisies het babatjies van graad 10 tot 12. Seuns se toilette links van sokkerveld, dogter regs. Kyk hoeveel onderwysers is die 20ste by skool as hul salarisse kry. Oor dissipline praat ek nie eers nie. Kyk na witolifantgeboue in Katima soos die Waterfront, Regional Council en kinders moet in tente skool gaan met geen geriewe. Swapo en die adminstrasie faal in dienslewering in Namibië en laat voel ook toeriste wat ons grootste inkomste genereer soos onwelkome gaste.
Ja, mnr. James Hatuikulipi. Ek kry jou geliefdes, werknemers baie jammer, maar jy het (na bewering) bedrog gepleeg. U medies, polisse moet maar tot niet gaan, want u het nie gedink toe u baie ouers en kinders se kos uit hulle monde geneem het nie. Dink mooi na oor al u sondes.
Mnr. Hatuikulipi het nie geweet dat korrupte skelms se rekeninge gevries word en dat hulle geswartlys word nie? Dan het hy immers nou iets geleer.
Aangesien die helfte van China deesdae in Namibië woon, wil Namibiërs graag weet watter maatreëls deur ons regering ingestel is om die verspreiding van die Coronavirus vanaf China na ons land te monitor/verhoed?
MTC Netman, “the fastest internet in Namibia” that’s not delivered to its customers.
Wil graag weet. My arbeid by IOL-kantore van toesighou in Augustus is tot vandag toe nie betaal nie. Daar is net beloftes. Iets is fout by IOL?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie