WhatsApp 19 Augustus 2020
WhatsApp 19 Augustus 2020

WhatsApp 19 Augustus 2020

Dani Booysen
Ek is dankbaar oor jul artikel oor geboortebeperkingsmetodes in die uitgawe van 18 Aug. Daar sal soveel minder probleme wees rondom kindersterftes, aborsies, weggooikinders, verwaarloosde en probleemkinders ens. as daar minder ongewenste swangerskappe is. Hou asseblief aan met hierdie bewusmaking.

Mariselle, het ek nou vir jou geniet (“Bella, teëls en grondboontjiebotter”). Jy en Bella het my dag gemaak! Dankie.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer