WhatsApp 19 Mei 2021
WhatsApp 19 Mei 2021

WhatsApp 19 Mei 2021

Dani Booysen
As die Duitsers iets vir die Herero's wil terugbetaal vir "genocide" moet hul vir hul skole of hospitale bou. Dis die enigste manier wat die geld vir almal sal baat. Dit sal op enige ander manier net in die paar fat cats se sakke beland. Ek stel klinieke in afgeleë plekke en koshuise by hoërskole voor. Opleidingsplekke vir ambagte sal ook 'n groot verskil n almal se lewens maak. Ek sê maar net. – ­Pensioenaris wat ver paaie geloop het



Covid-19-inentingsfasiliteit by Lady Pohamba: Baie dankie vir puik reëlings met inentingsprosedure. Wat 'n aangename ervaring - "well done to all involved". Bou so voort op vriendelike, puik diens.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!