Keetmanshoop-inwoner skryf: Vandag 1 Nov. is ek 2 uur hospitaal toe om morfien vir 'n kankerpasiënt te kry wat alreeds Woensdag vir hom voorgeskryf is. Woensdag was daar nie die vorms wat vir morfien voorgeskryf is volgens wet beskikbaar nie. Toe ek 2 uur by hospitaal kom, het daar pasiënte vanaf 9 uur gesit. Daar was geen dokter, suster of verpleegster in ongevalle beskikbaar vir pasiënte nie. Dit wil sê sommige van die pasiënte sit en wag al van vroeg af en niemand was daar om te help nie. Ek is toe na die matrone wat my gehelp het. (Dankie matrone.) Daar het 'n manlike verpleër gekom en onbeskof vir die mense gesê die dokters is in die teater. Waarop matrone gesê het dis nie so nie. So hy kom vertel 'n leuen om dokters te cover. Gee hierdie dokters nie om vir siek pasiënte nie? Hulle ontvang tog seker betaling vir die dag? Onder die pasiënte was moeders met kinders wat ook heeldag daar moes wag. Nee wat, so kan dit nie aangaan nie.
Hage Geingob soek nog 5 jaar, wat 'n skande! Jy spog oor paaie wat gebou word, maar die hospitale het nie medisyne of beddens, mense bly in krotte terwyl jy en jou ministers soos konings lewe op swaarverdiende belastinggeld. Korrupsie is aan die orde van die dag en niemand is nog ooit aangekla nie. Ek het my respek heeltemal verloor. Jy moet een ding mooi verstaan: wat jy saai, sal jy maai. Ek sal jou nie eens nog 1 dag op kantoor gun nie. – Kobus Vermeulen
Waarskuwing: pas op vir bendes in die hoofpolisiestasie se selle. My seun was vir 'n dag en nag toegesluit. Een van die bendelede het sy selfoon by hom afgevat en net na 7 uur Vrydagoggend vir my en 'n vriendin gebel. Hy sê ek moet N$2 500 gaan betaal dan sal hy die file laat verdwyn en dan kan my seun uitkom. Gelukkig het ek lont geruik en direk polisiestasie toe gegaan. Maar ene mnr. Shikwambi, die bendelid in die sel, bel my kort-kort en vra wanneer betaal ek die geld in. My seun het nie sy selfoon teruggekry nie. Wees asb. paraat, dit is korrup daar.
Really Mr Dauseb. LPM Commissar, retire at 55 yrs? Nice try! Don't play Mr Schlettwein's guitar! Poverty will not reduce. Do you know what a huge difference 5 years make in the monthly pension? Pensioners who could then survive on their pension will most likely become a burden to the state instead of making a worthy contribution. Now all the pressure is being placed on the private sector to aid people to be able to provide for themselves. Rather keep the elder who wants to work and do more than their job description, and keep freezed posts freezed. I am a retired civil servant and know what happens with the so called freezed posts. With a motivation most of them are filled.
Almal wat van Swapo is, sal hulle nie kan beskerm teen dr. Itula nie. Dr. Itula, wees versigtig. Nog 'n Kandara?
Wat gaan aan by die behuising van labour in Gobabis? Die kamers word uitverhuur aan privaat mense, maar daar is nie nog 'n kamer beskikbaar vir die mense wat daar bly en vir labour werk. Waar gaan die huurgeld heen? Beslis nie na labour toe nie. Daar sal beslis gekyk moet word na wie toe die huurgeld gaan.
Aranos Town Council: nog bedrogsake!!! Aarde, wonder of mense skelm in die wêreld gebring word of raak hul so as volwassenes?
Stem saam met brief in nuusblad 1/11 oor sakke se pak by kassiere. Nie als saam inpak. Koue, skoonmaak-, brood/gebakte items en blikkies apart asb. Was altyd so. Nou word dit net gedoen om klaar te kry. Sal bly wees. En pryse op rakke wat nie daar is, of verkeerd is, net so 'n frustrasie.
With reference to the girl who was undressed and beaten by soldiers of Kalahari Desert: it is a gross human rights abuse. The parents should lay a complaint at the office of the Ombudsman or the Legal Assistance Centre.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie