WhatsApp 22 Januarie 2022
WhatsApp 22 Januarie 2022

WhatsApp 22 Januarie 2022

Dani Booysen
City of Windhoek maak spasie vir fietsryers in Florence Nightingale-straat. Is dit nou nodig? Mens sien nie eers meer as 2 van hulle op die paaie nie. Dan is die oranje cones nog vas aan die pad geskroef. 'n Ongeluk wat wag om te gebeur! Die paaie is nou genoeg en karre word net al hoe meer. Rig eerder meer robots op, veral by 4-rigtingstrate soos die ene by China Town. Groot probleemarea. En sorg dat alle robots werk. – W’dhoeker

Nuusblad 28 Januarie. “Halwe werk”. Moenie sleg voel in Whk, hier in Otjiwarongo gaan dit dieselfde. Pyp bars, word herstel, na ‘n paar dae se oproepe om die gat toe te maak, maak hul dit met bietjie sand toe. En so bly gate ongedoen. Dan praat ek nie eens van ander gate reeds in strate nie. En voor die reën word daar nie eens iets gedoen nie. Lyk my hulle moet opleiding kry hoe ‘n gat herstel word. Nimmereindige storie.

Otjiwarongo munisipaliteit, kan julle asb. mense wat daarmee werk vra om die culverts in die strate oop te maak sodat reënwater sonder ‘n gemors daarin kan wegloop. Anders staan die strate vol water van verstopte culverts.

Stropers en bosslagters is gewetenlose kriminele en moordenaars. Hulle verdien niks minder as die doodstraf nie. Hulle rig onherstelbare skade aan Namibië se ekonomie. Alle Namibiërs word bedreig; nie net die boere wat enorme skade ly en duur stoetdiere verloor nie. Waar is ons polisiepatrollies en waarom word die stropers nie gevang nie? Of is van hulle dalk kop in een mus met die stropers?

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!