WhatsApp 22 Oktober 2021
Geniet ek nou die "Sê maar net" van vandag (Donderdag). En ek is nie eers 'n Bloubul nie. Dit bring 'n glas glimlag. Dankie Yolanda.
Announcement to make: Thank you to the smaller Police Officer, who was standing under the bridge @ Western Bypass, Windhoek (side from Okahandja) just before the turn-off to Pionierspark – Police Car POL7975 – on Sunday 17.10.2021 between 14:45 and 15:15, who demanded money from us instead of receiving a fine for a minor tansgression!!!
Die Air Namibia-personeel moet hul betalings êrens anders gaan soek. Daar is sekeres tussen hul wat die bankrotskap veroorsaak het. Die belastingbetaler het genoeg gehad.
Ek wil net my opinie ook lig. Die polisie en regional councils in die land beteken niks nie. Kyk nou na die trok wat omgeval het naby Okahandja; mense plunder soos hul wil. Dis steel, mense. Regtig, wat gaan van ons land word?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie