WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Die wat my so teregwys en aanval oor waterverbruik. Ek kla oor die tarief, maar laat ek maar die aap uit die mou laat. Ek het 'n pragtige, ­lewendige tuin. Jou mooi tuin ­bestaan seker net uit drie vetplante en twee dooie bome soos die meeste regeringshuise. Jy bad en stort dalk elke drie weke of stort by die werk gratis. Of jy is een wat gelukkig is om jou meter nog binne jou erf te hê en dan naweke die meter met 'n pyp te vervang. Hoop CoW sit alle ­meters buite. Ons moet gedurig water bespaar, maar CoW dink nie aan die duisende nie wat van orals kom om hier te plak nie. Ek betaal tenminste elke maand my rekening al vrek ek ook! - Pensionaris P/Park

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!