WhatsApp 23 Desember 2021
Die storie van oulike Chippie die pikkewyn was wonderlik en interessant om te lees. Pragtige voorbladfoto. Dankie.
Baie dankie aan Checkers-winkels vir die Blueberry-koepons. Julle is tops.
Baie dankie aan die SPCA vir die wonderlike werk wat hulle vir
die diere verrig. Die katjies en hondjies maak 'n mens se lewe so vol liefde.
Baie dankie aan die Republikein en die ander koerante vir die voorreg om elke dag koerant te kan lees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie