WhatsApp 24 Desember 2020
Minister Yvonne Dausab praat elke keer net van boetes. Pas dit toe. Gee die oortreders boetes!
Ek het hierdie krag by verskillende masjiene op Okahandja gekoop. Dit verskil van 39,6 eenhede tot 53,7 eenhede per N$100. Hoe is dit moontlik? Kan Cenored asb. verduidelik.
Namutoni Fort, where is the Heritage Council? They are also not doing their work. Are they not looking after the National Monuments? It is their duty to inspect the national monument buildings and make sure that who ever rents them must keep them in an excellent condition. Just have a look at the Alte Feste in Windhoek. It’s a shame.
Hoop alle winkels kan asseblief kyk na hul winkeltrollies wat so vuil is. Mens voel naar om die groot trollies te gebruik. Erg onhigiënies.
In hierdie onseker tyd wat ons nie weet of ons kom of gaan nie haal ek vir seker my hoed af vir, en ek moet haar naam noem, Olivia Onesmus (BWK-VAF). Van die dag wat ek en sy per e-mail 'n sakie moes uitsorteer, was ek nog nie eenmaal laat wag of van van een persoon na 'n ander verwys nie. Bank Windhoek, hierdie dame is 'n ware aanwins. Dit noem ek nou customer service uit die boonste rakke. Olivia, baie Dankie vir die ekstra myl wat jy met my gestap het. Jy’s 'n juweel. – Hoogs tevrede kliënt van Rehoboth

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie