WhatsApp 24 Desember 2021
Liewe Republikein se Kletskompas-span en personeel, dit was vir my 'n plesier om my kosbare video wat 'n nagedagtenis aan my oorlede seun is, met julle te kon deel. Ek is dankbaar dat dit 'n impak op julle gemaak het. Dit was vir my so 'n vreugde om te sien hoe Dani Booysen en Jo-Maré Duddy Rusty se mannewales geniet het. Rivaldo, my seun, sou dit so wou hê. Geseënde feesgety aan julle. Baie dankie vir die respek en liefde wat ek deur jul reaksies ervaar. - Moekie Mouton
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie