WhatsApp 24 Februarie 2021
WhatsApp 24 Februarie 2021

WhatsApp 24 Februarie 2021

Dani Booysen
Dit sal eenvoudig 'n skande wees as plaaslike raadslede 'n verhoging van 50% kry.



Die mens is die mees ondankbaarste dier op aarde. Huil wanneer daar droogte is, kla soos lamgatte as dit reën en daar “te veel” water is. Wanneer huise gereeld oorstroom – begin tog dink julle kan op 'n ander plek bly.



Namibië, word asseblief wakker. Ons nodig water. Het Swapo 20 jaar gelede damme in die verre Noorde gebou, was daar nou geen probleem. Aba, dan was daar te min Fishrot?



Die onlangse staking by Shoprite verwys:

In Keetmanshoop se Shoprite maak twee werknemers die volgende opmerking in die teenwoordigheid van 'n kliënt: “Hulle beter nou regkom na die staking, hulle het gesien wat gebeur.”

Is dit nie tyd dat jy as werknemer ook bykom nie? Dat jy besef werk is skaars, dat duisende sonder werk sit, dat sulke mense wat sal gee om jou werk oor te neem? Besef jy en ander nie Shoprite het jou nie in diens gedwing nie; wat maak jy en ander as Shoprite besluit hy het genoeg van Namibië en sy werkers, sy vakbonde, sy arbeidsvereistes en wat nog gehad?

Maak die eenvoudige som:

As een van jy of jou kollegas jou werk verloor, raak dit nie net jou alleen nie, maar almal na wie jy dalk omsien. Jy, plus in die algemeen vier ander mense wat dalk in jou gesin is.

Waardeer jou werk.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!