WhatsApp 25 Junie 2021
WhatsApp 25 Junie 2021

WhatsApp 25 Junie 2021

Dani Booysen
Hoekom is julle in Veddersdal so opgeskeep met wat mense doen? Kyk eers by jou eie huis voor julle praat, elkeen sukkel op sy eie manier.

Weereens is Hardap Regional Council in die gedrang aangesien die procurement-afdeling en die tender board wysigings gemaak het om SME’s wat nie finansieël stabiel is uit te skakel vir die security tenders wat hulle adverteer het omdat hule vereistes stel wat hulle weet sommige SME’s nie sal kan nakom nie. Dis soos om security union/assosiasie se spesifikasies te vereis, maar sy lidmaatskap is te duur om te bekom. Die lidmaatskapfooie beloop oor die N$2 000, tenderdokument is N$300. Social security en ander onkostes kom ook nog by. Wie sal nou baat vind by die projek. Is dit die manier van werkskepping vir die arme en behoeftige mense van die streek? Hardap-goewerneur en die voorsitter van die streeksraad en adjunkdirekteur van administrasie, procurement, ons SME’s in Hardapstreek soek antwoorde van julle. Bowenal is die sekuriteittenders national geadverteer. Wie kry nou wat?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!