WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Sjoe, waar begin ‘n mens. Die woordjie “dankie” klink so min, maar beteken so baie. Hiermee wil ek graag ieder en elk bedank. Elke bydrae. Bemoedigings. Trooswoorde. Die hier wees. Die kos maak. Die dienste. Die musiek. Die koerantadvertensie. Die mooi programme. Die kerk en priesters. Jarman-begrafnisondernemers. Elke blom, elke vrywillige hand. Die radio se uitsaai. En almal het pragtig gelyk. Elkeen se reisuitgawes. Weet net niks het ongesiens verbygegaan nie. Met dankbare harte bedank die James-gesin regtig elkeen. Baie dankie vir jul liefde en omgee. Ma sou trots gewees het. Geseënde dag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!