WhatsApp 27 Januarie 2022
Toeriste bewonder haar, "Die poorte na Windhoek". Bobbejane speel oor haar en bewonder die talle voertuie wat elke dag onderdeur ry. Vir my is sy 'n teken dat ek amper by die huis is. Geluk met jou 100 jaar, ou grote. Hopelik kan TransNamib of Goverment haar bietjie optof met 'n nuwe lagie verf?
Is daar iemand wat kan verduidelik hoekom Oranjemund-kliniek geen medikasie vir Covid-pasiënte het nie. Terwyl Aranos-kliniek 'n pakket gee met antibiotika en vitamins en prednisone. Hentiesbaai-staatskliniek het 'n volle apteek met apteker. Wat gaan aan?
Walvisbaai Munisipaliteit moet asb. onthou dat soos Meersig in Walvisbaai is Langstrand 'n woongebied onder hulle beheer. Ons betaal presies dieselfde heffings en tariewe maar in 10 jaar het ek nog nooit enige verkeersbeampte in Langstrand gesien. So word ons strate as renbane gebruik, motorfietsryers sonder enige veiligheidstoerusting en bestuurders met drankbottels, jong kinders agter stuurwiele is aan die orde van die dag. Die woestyn is groot; laat die mense daar soos mal goed gaan jaag in 'n beperkte gebied. Moet asb. nie sê die polisie moet gekontak word. Die is net so skaars soos verkeersbeamptes. Of is almal dalk gelyk met vakansie? Installeer spoedbrekers in ons strate. Ons betaal julle beslis genoeg. Los jul houding van ekonomiese inspuiting. Die drank word aangery en daar is nie juis duisende mense in die winkels. Doen asb. julle werk en hou op om Langstrand Desember vir die honde te gooi!
Nuusblad 11/1 se nuusblad. Brief oor pensioenarisse deur Jurie Viljoen. Hoekom staan julle in 'n ry vir dit? Julle kan mos die geld via jul bank laat inbetaal. Geen stres daaroor. Jy kry 'n SMS as dit betaal is in jou bank. Net mense wat nie bankrekeninge het nie moet ongelukkig in rye staan. En dis sieldodend, in die hitte.
Genade, hierdie munisipaliteit van Walvisbaai is treurig verby. So gehoop as die nuwe burgemeester en span oorvat, Walvisbaai bietjie aandag sal kry. Mnr. die agbare, klim in jou kar (ons betaal vir jou brandstof), ry deur die dorp en vergewis jouself hoe sleg die dorp lyk. Pype bars, miljoene liter water vermors. Gate in paaie wat deur die water veroorsaak word, lê vir maande so stukkend. Mensig man, doen iets, of is jy net daar vir die titel en geld? Die public betaal jou salaris, ons verdien beter.
GoTv Namibia, get your viewing times for movies right. You can't say a movie will play at 8h00 then it only comes up at 9h00? Do your advertising right on all channels. Really. From W'hoeker.
Thought of the day: Be careful to buy a place in a new retirement development. Developers in Namibia are clever, they know people like to invest in a retirement place, just to make sure you are looked after when they are old. But all these developers won't tell you who and how this retirement place, including frail care, will be managed! It is just a money making concept. Only the old established old age homes are functional.
Ek wil tog my waardering uitspreek teenoor VGK Okahandja. Dit was regtig die moeite werd om in u kerk te sit. Dit is wat mens wil ervaar as jy in 'n kerkdiens sit. 'n Goeie opbouende boodskap. Geen mekaar slegsêery, geen afbrekery maar net opbouende boodskappe. Wow, julle worship-span is awesome, julle moet aanhou om God te dien met julle sang. Ja, niemand is volmaak nie, maar God sal julle beskerm. Die leiers van die VGK Okahandja hou, aan met julle goeie werk. God seën julle. - Besoeker
Ek wil elke liewe leser 'n groot guns vra om my tog asb. met skryfbehoeftes vir vyf behoeftige kinders te help, want elke dag kom klop daar 'n kind aan vir hulp en ek wil hulle nie teleurstel nie want dis ek wat hulle aanmoedig om skool klaar te maak en nou wil ek hulle nie halfpad drop nie. So as u ekstra boeke, penne, skoolsakke het bel my asb. laat ek tog kan optel asb. - 081 811 1135

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie