WhatsApp 28 Janaurie 2022
Die 2,25 kg skorsie is gekweek deur Fetzelhofen Irrigation op Grootfontein.
Ek wil graag weet by wie kan ons hulp kry want bly ons bly al hier in 7de laan Hamble Valley vir meer as 13 jaar maar geen toiletgeriewe en onhigiënies. Help asb. Ons bly net siek van die stank.
Ek wil graag my waardering uitspreek teenoor 'n groep toergidse, genaamd Pelynamo Tourism Against Crime, wat week na week vrywillige patrollies doen in die middestad van Windhoek om toeriste te beskerm teen kriminele en selfs suksesvol was om gesteelde goedere terug te besorg aan slagoffers. Hulle het die die inisiatief begin omrede Covid-19 hul van hul werk ontneem het en terwyl hul wag vir 'n verandering in hul omstandighede stel hulle hulself vrywillig beskikbaar om misdaad te bekamp. Hou aan met julle goeie werk, Peter, Reggie en jul span. God seën julle.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie