WhatsApp 29 April 2021
WhatsApp 29 April 2021

WhatsApp 29 April 2021

Dani Booysen
Teen die huidige koers van 14 069 inentings per maand sal dit meer as 14 jaar neem om die totale bevolking van Namibië teen Covid-19 in te ent.



Die president klink soos ‘n grammofoon wat vasgehaak het elke keer as hy praat. "No alcohol wil be allowed on publick holidays and Sundays." Besef hy dat die normale mens nie gaan uiteet as hy nie ‘n drankie saam met sy ete kan geniet nie. Hier wag die besighede in Hentiesbaai angstig op die vakansiegangers net om te sien hoe hul besighede kwyn as gevolg van die belaglikheid. Kom agbare president, die plekke gaan toemaak ek honderde werkers gaan op straat sit. Jy kan nie mense betaal as jy nie geld maak nie. - Reynard Steynberg

André Coetzee, jou besluit om ‘n Christen te wees, was joue alleen. Jou gevolglike eenogige beskouing oor wat “natuurlik” en “normaal” is, is dus op jou eie doen en late van toepassing. Wat laat jou dink jou beskouings oor menseregte en dies meer geld vir die res van die Namibiese samelewing?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!