WhatsApp 3 Augustus 2020
LPM-president, Bernardus Swartbooi en sy span, jul proses om leiers vir plaaslike en streeksrade te verkies, was wonderlik en regverdig. Dit is die tipe demokrasie wat Namibië nodig het, nie Swapo se sisteem wat vol is van omkopery nie. By LPM kry elke lid kans om te sê wie hulle as leiers wil hê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie