WhatsApp 3 Maart 2021
WhatsApp 3 Maart 2021

WhatsApp 3 Maart 2021

Dani Booysen
Register vir seksoortreders: Dis definitief 'n groot behoefte en dit sal die gemeenskap beskerm. Ek wil aanbeveel dat daar ook 'n register begin word vir persone wat skuldig bevind word aan korrupsie, geldwassery en swendelary - dis net so 'n groete euwel in Namibië. Dis sabotasie teenoor die Namibiese nasie. In China word Chinese burgers selfs by tye tot die doodstraf of gevangeneskap veroordeel na gelang hoe ernstig die oortreding van korrupsie is, indien hulle skuldig gevind word. Hoe gouer die owerhede werk hiervan kan maak, hoe beter.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!