“Dagga, jou ou duiwel” (fokusartikel, Vrydag 3 Mei 2019).
Lees gister van 'n vrou wat 'n giftige, beseerde slang optel, vertroetel en gesond maak. Laat hom los na 'n maand en wat gebeur? Die “pragtige” slangetjie pik die barmhartige Samaritaan. “Slang”: Jy't mos geweet toe jy my optel ek is giftig, waarom wil Samaritaan dan nou doodgaan? Jy't mos geweet ek is giftig.
Ek het nog nooit iemand ontmoet wat nie 'n gedaanteverwisseling ondergaan as jy dagga optel en vertroetel en suie en innnnnnasem en geniet nie. Nee dankie, hoe langer jy hom vertroetel, hoe meer verander jou karakter.
- “Daggaloos”, Roelf van Wyk
Hoe is dit moontlik dat op Cassingadag in Kombat 'n promosie aangebied word en mense drink en is dan op ons paaie. Hul huil dan so oor don't drink and drive.
Op soek na boeke van Sakkie Rothman: More than Grains of Sand, Where to journey inside Namibia.
– Peter, 081 285 2588

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie