WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Wil net onder die publiek se aandag bring dat Bipa, die kantoor van Ministry of Trade & Industry wat nou die CC-registrasies doen, ‘n groot probleem is. Laat raak registrasiedokumente weg. Antwoord nie hulle telefone nie. Ek skakel vanmiddag (Dinsdag) en die dame gee vir my 2 name (verstrek). Die een is met verlof en ek moet met die ander een praat en sy verskaf die nommer. Sy spel ook die name vir my. Ek skakel en die telefoniste antwoord weer ná die persoon nie antwoord nie. Sy vra my toe wie is hy, nadat sy aan my die naam verskaf het. Skakel weer 14:40, maar sy sê die man is nog nie na middagete terug nie. Ek probeer iemand anders kontak, maar nie hy of sy sekretaresse antwoord nie. Nou sê vir my vir wie kan ‘n mens kontak om te help met dokumente wat verdwyn het in Bipa se kantoor wat hulle nou vir twee dae soek en hulle vat ook nou sewe werksdae om dokumente af te handel vir registrasie waar hulle voorheen drie gevat het met registrasies van CC' s.

Elvira Hattingh: UITSTEKEND!! Eers lag ons en dan rol die trane . . . Ons SA en Nam se werklikheid.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!