WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Wil weet oor die plaasaanval op die Kalkfeld-pad se kant van Otjiwarongo. Is die vyf mans betrokke al aangekeer? Dis doodstil. Hoor niks verder? Dit was al 'n ruk terug.

Hentiesbaai: Dis rêrig erg dat die dorp nou gebruik word waar daar nog geen gevalle van die virus is of was nie. Om gevalle in isolasie te plaas? Hoekom so ver van Walvis, waar hul veronderstel is om te isoleer? Dit strook glad nie.

Die persoon wat vra vir kospakkies en no. 5 tekkies. Jy moenie vra nie, dan gaan jy veroordeel word. Jy moet steel. Vat net wat jy wil hê by iemand wat gewerk het daarvoor. Dan sal jy 'n medalje kry. Dis die lewe waarmee ons vandag moet sit.

Ek, H. Jagger, het mev. De Waal se Temporary Driving Licence opgetel op Rehoboth. - 081 454 3853

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!