WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Die pastoor van die ELKRN wat noem dat die Kerkorde hulle verhoed om die mense tot bekering te lei, moet skaam kry, want dit is baie duidelik dat hy die Kerkorde verkeerd gelees het. Voed die mense met die Woord van die Here en bring hulle tot bekering. Watter gedeelte of artikel van die Kerkorde verbied jou om mense tot bekering te lei? Dit is skokkend en teleurstellend dat ‘n leraar sulke uitlatings maak. Daar is van die Lutherane wat bekeer het in die Lutherse Kerk, of moet hulle ook "amen" en "halleluja" skree as die "gees" hulle aanraak? Agbare leraar, lei die mense tot bekering, jy het ‘n groot agterstand as jy nou eers bekommerd raak want die oordeelsdag is om die draai volgens jou. Dit beteken u boodskappe het tot so ver op rotsagtige plekke geval? Gaan lees die Kerkorde oor en moenie ons kerk so versleg nie. Hoekom het jy besluit om ‘n leraar van so ‘n kerk te word? U het mos geweet van die inhoud van die Kerkorde voor jy vir opleiding gegaan het. Eers tot daar!

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!