WhatsApp 4 Desember 2020
Ek lees in die koerant van die wag wat vir die kliënt sê om die se masker op te sit terwyl hy self nie eers een dra nie. Ek en my vrou het ook so oorgekom. Stap in want vroutjie is baie opgewonde om karretjie te vat vir 'n toetsrit soos afgespreek met verkoopsman. Ons vergeet ons maskers in ons voertuig en die dame sê ons kan nie in sonder dit nie. Die grap is sy dra ook nie een nie. Ons vra vir die verkoopsman want ons het 'n afspraak. Hy is nie daar nie, stel dalk nie belang in die koop nie?
I just want to tell Mr Job Amupanda the whites are here to stay. If you move them to the farms then you can right all major cities off. Go back to the drawing board my friend.
Ons familie is vandag (Woensdag) per voertuig deur Ariamsvlei-grenspos nadat Vioolsdrif tydelik gesluit was weens 'n geval van Covid-19. Enige reisigers na Suid-Afrika, neem kennis dat al hulle vars groente en vrugte afgeneem was.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie