Covid-19 vs higiëne 2020: Die gebruik van handskoene vir die bekamping van Covid-19 onder die publiek kan bekamping belemmer. Die gebruik help om kieme oor te dra van een oppervlak na die volgende. Hoe gereeld word die hanskoene skoongemaak? Was net die hande op ‘n gereelde basis. MoHSS asb.
Ek dink alle straatsmouse in die land moet ook ophou sake doen weens die virus en die winkelgroepe se werkers almal getoets word. Hierdie siekte is ernstig, maar baie lag dit af as ‘n grap.
Ek dink alle straatsmouse in die land moet ook ophou sake doen weens die virus en die winkelgroepe se werkers almal getoets word. Hierdie siekte is ernstig, maar baie lag dit af as ‘n grap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie