Wil net graag my mening lug oor die onderhoudberig. Nou wat doen die staat in die geval waar ‘n man jare ‘n kind grootmaak en onderhou, net om uit te vind dis nie sy kind nie. In die geval, moet vrouens ook boet vir hulle sondes.
Die meeste van die polisiebeamptes is baie onbeskof, meestal die vrouebeamptes van Otjomuise se aanklagkantoor. My liewe aarde, ek wonder net of hulle mans, kinders en ouers het as hulle so aangaan met ander mense. Ons is almal mense. Dalk is dit die regering wat hulle die reg gee om mense soos diere te behandel.
Kantoor van die eerste minister, direkteur van die teenkorrupsie kommissie, die sekretarisse-generaal van Nantu en Napwu, ons werk vir die ministerie en van ons bly buite Windhoek. Ons van Groot Aub- en Rehoboth- en Okahandjadistrik ry elke môre van Januarie tot Desember na die stad en elke middag weer terug. Ons kry vir vervoer 640 dollar per maand, maar die vervoer kos al 900 dollars op Groot Aub. Ek werk by Katutura-hospitaal. Is daar iemand wat ons kan help wat ver bly? Kyk na ons asb.
Hosea Kutako International Airport – “Gateway to Namibia”. Your first steps on a Tuesday morning are to the mens' toilets. What a disgrace!! Two blocked wash basins, hardly any toilet paper, worn off toilet seats. . . Welcome to the Land of the Brave!
Oooh K, as dit nie ‘n Suidwesparkiet in die foto was nie, wat is dit?
Anton Slinger van Leonardville, as iemand hom ken, sê vir hom ons soek hom. Bel my by 081 487 4961.
My hond is doodgery deur ‘n donkerblou kombi/mikrobus in Toivo ya Toivo-straat. As iemand ons kan help, bel Nico Rose by 081 319 3311.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie