WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Ons regering kan maar gerus vir ons Paralimpiese atlete wat medaljewenners was ook ''n paar dollar gee. Dit sal vir hulle soveel beteken. Wie weet, dalk bring ons nog meer huis toe by die volgende spele. SA gee R500 000 vir goues, R200 000 vir silwer en R100 000 vir brons. Ek dink hulle verdien dit meer as die so called Struggle Kids se pasellageld. Ten minste het hul hard gewerk daarvoor.



I have a few straightforward questions to the Presidency relating to the review of land prices, both for commercial land and even in urban areas as well as house rent in general, which isskyrocketing so that some lessors can cover their water & electricity accounts. Furthermore, the Presidency has lodged a number of meticulous probes into several fizzy deals, since he took office on 21st March 2015. All we are saying is we are waiting for these reports to be made public in the best interest of the open-door policy, transparency and trust in good governance. - BAB, Karas



Waneer word na Gochas ordentlike polisiebeamptes gestuur? Die wat hier is, stamp die polisiekarre, ry soos padvarke en gooi selfs karre om, maar daar word nie ''n saak gemaak nie. Die gemeenskap weet, maar doen niks daaraan nie.



Ek wens mediese praktisyns kan hul dienste verbeter. Geen professionaliteit meer. Maak afspraak vir 12 uur dan sit jy nog eenuur en wag. Geen verskoning. Dis pateties verby.

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer