Met verwysing na die huidige verwoesting van ons land se boomplantasies, die "boomstam" Chinees wat besig is om almal om sy pinkie te draai en ‘n president en sy ministers wat met hulle koppe soos volstruise onder die sand lê, wil ek graag vra dat hulle (veral die hooggeagte mnr. Geingob) die voorbeeld sal volg van president Ali Bongo van Gabon ten einde die uitwissing van sy land se boomplantasies deur onwettige bedrywe te voorkom. Hy het byvoorbeeld ‘n minister aangestel wat iets tussen die ore het en beslis weet wat die breër prentjie behels. Dit gaan nie net oor bome afkap nie dit gaan verder – aardverwarming en die verwoesting van die planeet. Ons president en sy kaders rondom hom het geen idee watse skade hulle ons land berokken nie. Van die "boomstam" Chinees sal hulle nie ontslae kan raak nie tensy hulle ook soos president Bongo die regte en eerbare weg volg om dit uit te roei. Viva president Ali Bongo van Gabon asook sy nuwe minister van nosbou, mnr. Lee White.
Chinese tabakplaas: Onthou, die enigste ding erger as om uitgebuit te word, is om niemand te hê wat jou wil uitbuit nie. - Johan, Avis, Windhoek
The UPM has taken note of the decision of Cabinet to approve the allocation of 10 000 hectares of land to Namibia Oriental Tobacco CC which is co-owned by the Chinese and Swapo elite. Although it would bring the much needed employment, the question remains why such a huge piece of land is needed whilst so many Namibians are in need of Land? The UPM last year in Parliament asked questions regarding this issue to the Minister of Enviroment as it is clear that a much bigger portion has been cleared, whilst not having the required approval. The answers given at that time was that the issue is under investigation whilst some questions were not answered. The 99 years lease is also questionable as it will deny generations to come of their rights to have their land back.
Ek sit vandag en lees die stuk oor die tabakplaas waarvoor daar toestemming gegee word. Die Chinese verneuk weer eens die regering, want hulle wil nie tabak plant nie. Hulle wil die bome afsaag en weer eens dit uitvat na China. Dis net ‘n mooi manier om nog verder van ons land te steel en ons regering laat dit toe. So sal hulle bly steel tot daar niks oor is in ons land nie en watter fat cat wat daar sit kry weer ‘n moerse klomp geld en vergeet die mooi in die land?
I find the request to contribute 2% commendable. Only if the money goes to the right people.
Operation Kalahari Desert must go on for ever. Everybody that doesn't do something illegal has got nothing to fear.
Ek is ‘n boorling van Gobabis na aan 58 jaar. My ouderdom is 8 jaar meer as die skool wat nou vandag Gobabis Primary School is, maar geen grond vir ons nie. Watse onreg is dit? Inkomelinge in Gobabis besit 3/4 van grond. Hoekom? En waarom? Omdat die meerderheid wat in die topbestuur van die dorpsraad is een taal praat? En hulle behoort almal aan een regering en party?
MultiChoice, ek hoop en glo jul besef watse aanwins jul in jul span het. Ek was Saterdag 8 Junie by jul kantore in Eros. Agent nr. 10 het my gehelp. Randy, dis nou wat mens kliëntediens noem. Uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam, selfs tot ek terug tuis was het hy opgevolg om seker te maak als is in orde. Waardeer hom en pas hom soos goud op, want daai tipe diens is skaars. Voorspoed Randy. – Mnr. Vernon

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie