Me. Steenkamp van Walvisbaai se uitlatings is skokkend. Ek dink sy moet ‘n slag haar Bybel gaan lees. Corien, jy het net een doel op hierdie aarde en dit is om jou naaste lief te hê (en dit sluit ALLE mense in).
As ons inflasiekoers kamma 2,1% was in Mei 2020, hoe de duiwel kan 3 kg wortels van 34,99 na 52,99 opgaan? Suiker, melk, kaas, groente, vrugte, noem maar op, alles word duurder omtrent elke week. Wat regverdig hierdie prysstygings? Is almal nou te geldgierig of wat? Die petrol en dieselpryse is nie verhoog nie. Waarom dan hierdie heftige verhogings in omtrent alles? Kan een van die supermarkte of vrugtewinkels dit aan ons verbruikers verduidelik, of gaan julle klei trap? Dis 'n skande hoe ons verbruikers bedrieg word.
Kom ons kyk wat gebeur met die storie? Moeg vir mense wat ons bejaardes aanval.
Mnr. Hage Geingob moet asb. die drankwinkels weer toemaak. Dit het baie goed gegaan. Mense het kos gekoop en mooi lyf gekry, maar nou is dit weer ‘n gemors.
Die mens wat in Vrydag se koerant se kommentaar geskryf het van onderwysers wat 5 jaar laas verhoging gekry het: Ons ploeg soveel van onse salarisse in kinders en die skool terug.
Do we have an elected representative in the National Council from the Great //Kharas? Or don't we have problems in this region? Luckily, this is the last year for current Regional and Local Authority Councillors. I just hope and plea with the political parties to nominate educated candidates. This thing of primary school teachers and politically well- connected party staunch supporters must come to an end.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie