WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Estelle du Bruyn, dankie vir jou ingeligte rubriek oor Donald Trump. Ongelukkig glo mense deesdae dat geld 'n vervanging is vir eerlikheid, integriteit, goeie maniere en respek. Die duisende babas wat DT “gered” het, sal gevolglik net as ongewensde babas gebore word en soos in Nam weggegooi, mishandel, misbruik en vermoor word. Dat daar in die Withuis gebid word, beteken niks as pres. Trump steeds net haat en verdeeldheid predik.



Ek stem 100% saam met die brief van Poitou (3/11/17), “Gaan ons toelaat dat buitelanders ons misbruik?”. Dis 'n skande om te sien hoe min respek Chinese vir diere en ook vir ons land se mense het. Beperk asb hul toegang tot Namibie, want hulle stroop al ons bedreigde diere. Stop asb die donkieslagpale, want dis dieremishandeling in die ergste graad om 'n donkie lewendig af te slag.



Namibian comic book? Read the newspapers and it won't cost you an arm and a leg.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer