Daardie mens by ons munisipaliteit in Groot- en Klein-Aub wat verhoed dat ons mense hier wie se diere vrek van die droogte water kry en wat aandring op omkoopgeld van privaat mense wat vir ons wil boor, vra of laat ek hoor: Jy doen dit weer. Ek gaan jou in elke geval rapporteer by die Corruption Commission dat jy saam met die klomp skelm ministers gaan waar jy hoort. Dit is geen dreigement.
Vrede, liefde en geduld. Dankbaar vir die Hemelse Vader, op my knieë gaan ek neer om U te eer. Maak vrede met jouself en die langpad of grondpad wat jy gaan aanvat. Kom ons koester vir mekaar in 'n band van vrede, liefde en geduld. Kersfees is op hande, kom ons smee goeie bande van omgee vir mekaar die laaste paar dae van die jaar. Laat ons omgee vir mekaar en goeie stof vergaar virri nuwe jaar. 'n Gebed vir vrede en liefde en geduld is verniet, amen, ja amen. – Mogamat Salie Saban
Het op 29 November die kavalkade met 4 Mercedes'e self ervaar. Ry van die Duitse kerk in rigting van Maerua en hulle kom van voor. Soos ons geleer is, hou my man stil en nog peil die voorste kar op ons af. Klip skiet op en voorruit kapot. Registrasie nr. GRN 2 en ons bedank Outsurance dat ons dit onmiddellik kon vervang met skitterende diens van PG Glass.
Van waar sal mens se hulp kom as jy wéér Jan Tuisbly se kar moet klim?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie