WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Die ouers wat so tekere gaan oor dit wat die juffrou gesê het, sy werk met sulke gevalle so sy weet presies waarvan sy praat. En ouers, stap of ry ''n bietjie op Groot Aub rond en kyk wat gaan aan. Dit lyk vir my julle is nie van Groot Aub nie. En julle ken mos die spreekwoord wat sê "as die skoen jou pas, trek die veter vas". Daar is nie name genoem nie, so as dit jou nie raak nie, hoekom voel jy skurf? Ek bly daar en sien elke dag dat sommige inwoners van Groot Aub rêrig in armoede gedompel is. Maak tog ook seker van u feite voordat u lawaai maak.



My naam is Douglas en ek is op soek na oudskoliere van C. //Oaseb in Gibeon­ wat my klasmaats was in 1993 in graad 8 A en 1994 in graad 9 A. 081 679 3253 is my nommer. Dankie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!